Cover art for podcast Hoe was jou naweek? met Stix

Hoe was jou naweek? met Stix

34 EpisodesProduced by Stix GevaaalikWebsite

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain

34 Episodes | 2018 - 2020

Hoe was jou naweek? met Stix 27-08-2020

August 27th, 2020

31:37

In die week se episode praat Stix oor die WhatsApp voice note wat hordes dom mense is rye laat staan het voor drankwinkels Dinsdagmiddag. Hy raak ook aan Facebook en die dommies op Facebook wat fake news net deel asof …

Hoe was jou naweek? met Stix 20-08-2020

August 20th, 2020

25:03

Stix praat oor edibles, mislukkings met podcast recordings en ook Facebook avatars en die skape wat die goed deel.

Sponsors

Koop GVLK hempies: komedieshop.com

Koop Cape Ape Seeds: gevaaalik.com/capeape

Koop Trophy …

Hoe was jou naweek? met Stix 12-08-2020

August 12th, 2020

1:10:32

In die week se bonus episode praat Stix met sy kreatiewe vriend Kyle. Hulle praat oor kreatiwiteit, wat dit is, waar dit vandaan kom, hoe dit werk en …

Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020

August 4th, 2020

1:11:28

Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws."
Ek praat ook oor my secret …

Hoe was jou naweek? met Stix 23-07-2020

July 24th, 2020

34:56

Stix praat oor hy wat weer begin teken het. Hy rant oor wat kuns eintlik is en praat oor sy kind "bribe" met 'n geweer.

Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020

July 14th, 2020

43:56

Stix praat oor die dood van sy goeie vriend, "Facebook Degrees" en hoe weird alles tans is

Hoe was jou naweek? met Stix 01/07/2020

July 1st, 2020

45:54

Die week noem Stix al die heavy goed waaroor hy nie wil praat nie. Daar word geloer na koerantopskrifte en dan word dinge heavy voor daar gepraat word oor hoekom Stix nie meer die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies op …

Hoe was jou naweek? met Stix 25/06/2020

June 25th, 2020

30:24

In die week vertel Stix 'n storie uit sy verlede in Londen waaroor hy onlangs weer gedink het, en hy praat oor die vertraagde issue in die Suid-Afrikaanse gaming community waar rassisme en vuil woorde tans die hoof …

Hoe was jou naweek? met Stix 17/06/202

June 17th, 2020

32:08

In die week se episode praat Stix oor Run The Jewels, Social Media en die idee van Momento Mori. Ondersteun die podcast hier: Komedieshop:

Hoe was jou naweek? 08/06/2020

June 8th, 2020

42:28

In die week se episode praat Stix oor hoe gevaaalik.com gaan verander. Sponsors: https://gevaaalik.com/capeape

Hoe was jou naweek? 2020-02-04

February 7th, 2020

29:17

Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die "Hoe was jou naweek?" podcast met my Stix, drop alweer op 'n Vrydag!

Sponsors:

Hoe was jou naweek? 2020-01-27

January 31st, 2020

26:32

Die eerste episode van die nuwe jaar. Die jaar podcast ons op Vrydae, wat dink julle? Gee my bietjie meer tyd om my eende in 'n ry te kry. Die week …

Hoe was jou naweek? 2019-12-13

December 13th, 2019

36:03

DIe week praat Stix natuurlik oor die weer, want alles is nat. Daar word ook gepraat oor Facebook safety check-ins oor die Centurion/Pretoria "vloede" en dan natuurlik die storie van my retro horlosie.
Sponsors:
Koop 'n …

Hoe was jou naweek? 2019-11-02

December 4th, 2019

25:16

In die week se episode word daar gepraat oor "perineum sunning" a.k.a jou hol blootstel aan direkte sonlig. Daar word ook gepraat oor die feit dat jy …

Hoe was jou naweek? 2019-11-25

November 26th, 2019

27:07

Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy …

Hoe was jou naweek? 2019-11-19

November 19th, 2019

31:27

Stix vrae die belangrike vrae, soos word jy meer hoog as jy die trek van 'n joint in hou vir langer? Daar word ook vinnig gepraat oor die kort trip …

Hoe was jou naweek? 2019-11-11

November 12th, 2019

29:49

Die week praat al die Afrikaanse media oor Gretha Widd, en Stix doen ook sy deel. Daar word ook 'n charcoal-lime lemonade probeer as 'n gesonde drankie... wat Stix dan gin by gooi om weer lekker ongesond te maak. …

Hoe was jou naweek? 2019-11-04

November 6th, 2019

24:22

In die week se epsiode van jou gunsteling Afrikaanse podcast chat Stix oor die rugby wêreldbeker se einde, 'n halloween party en die hele Suid-Afrika wat nou champions is.

Hoe was jou naweek? 2019-10-29

October 29th, 2019

25:10

'n Vinnige chat oor die naweek se rugby wedstryd tussen SA en Wallis, asook 'n website wat gaan oor vloek en navorsing rondom vloek in Afrikaans.

Hoe was jou naweek? 2019-10-21

October 24th, 2019

20:02

Het jy al 'n comedy gedoen voor 4 mense? Het jy al rugby gekyk by vriende waar hulle net Afrikaans musiek luister? Hoe was jou naweek?

Hoe was jou naweek? 2019-10-14

October 14th, 2019

25:16

Stix wonder oor die rede hoekom hy begin podcast het, Skotland huil na Japan klaar is met hulle, en die NG Kerk kos hulself R3mil oor hul eie …

Hoe was jou naweek? 2019-10-08

October 8th, 2019

29:32

Stix raak opgewerk oor Aitsa! en "Die Laan" en "virseker" maar dit alles is vermaaklikheids onthalwe. Dan die skok oor die prys van vis en chips, en …

Hoe was jou naweek? 2019-09-30

September 30th, 2019

19:20

In die episode praat Stix meestal oor sy Laaste Lag comedy show van die naweek wat verby is. Die stress, die heckler, die proses, die geluk en die gevoel van dankbaarheid.

Hoe was jou naweek? 2019-09-23

September 25th, 2019

20:55

In die episode praat Stix oor tafeltennis, mense wat grens oor die Rugby World Cup en Call of Duty Modern Warfare

Hoe was jou naweek? Podcast 2019-09-16

September 16th, 2019

25:43

Stix is terug, vir die week en moontlik meer. Daar word gepraat oor podcast, hoe in dit is om mans te haat en billboards.

Hoe was jou naweek? podcast 2019-04-03

April 3rd, 2019

36:42

Stix praat oor nie net sy naweek nie maar ook die twee weke wat hy missing was omdat hy toergids gespeel het vir twee Amerikaners wat in Suid-Afrika kom kuier het vir die eerste keer.

Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-11

March 14th, 2019

21:12

Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.

Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-05

March 5th, 2019

17:16

Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet deur 'n email te stuur …

Hoe was jou naweek podcast 26-02-19

February 27th, 2019

19:14

Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai          

Hoe was jou naweek? Podcast 28-01-2019

January 29th, 2019

24:12

Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar

Hoe was jou naweek podcast 14-01-2019

January 14th, 2019

38:38

Stix praat oor sosiale angs, die woede en vertraagdheid van social media en mikpunte vir 2019.

Hoe was jou naweek Podcast 07-01-2019

January 8th, 2019

31:27

Stix praat oor kersfees, die begin van 2019 en die hele Suid-Afrika wat op die dagga-industrie moet spring. Jy weet mos almal soek deesdae cannabis oil.

Hoe was jou naweek Podcast 20-11-2018

November 21st, 2018

36:35

"Hoe was jou naweek?" waar Stix die troll voer en diep teleurgesteld is in homself. Red Dead Redemption 2 so bietjie, en chilli-cherry-kaas-wors wat …

Hoe was jou naweek Podcast 06-11-2018

November 6th, 2018

33:27

"Hoe was jou naweek?" waar Stix sy vrou en kind by die huis los om te gaan brand in die bos en dan te gaan brand in die kerk. Die enigste Afrikaanse Podcast wat wil weet hoe jou naweek was.

Loading ...

Are you the creator of this podcast?

Verify your account

and pick the featured episodes for your show.

Listen to Hoe was jou naweek? met Stix

RadioPublic

A free podcast app for iPhone and Android

  • User-created playlists and collections
  • Download episodes while on WiFi to listen without using mobile data
  • Stream podcast episodes without waiting for a download
  • Queue episodes to create a personal continuous playlist
RadioPublic on iOS and Android
Or by RSS
RSS feed
https://anchor.fm/s/42d4ca0/podcast/rss

Connect with listeners

Podcasters use the RadioPublic listener relationship platform to build lasting connections with fans

Yes, let's begin connecting
Browser window

Find new listeners

  • A dedicated website for your podcast
  • Web embed players designed to convert visitors to listeners in the RadioPublic apps for iPhone and Android
Clicking mouse cursor

Understand your audience

  • Capture listener activity with affinity scores
  • Measure your promotional campaigns and integrate with Google and Facebook analytics
Graph of increasing value

Engage your fanbase

  • Deliver timely Calls To Action, including email acquistion for your mailing list
  • Share exactly the right moment in an episode via text, email, and social media
Icon of cellphone with money

Make money

  • Tip and transfer funds directly to podcastsers
  • Earn money for qualified plays in the RadioPublic apps with Paid Listens